Post FREE Ad
Hi! Please beware this listing has expired. We have displayed some related listings below for your convenience.
You might be interested in these similar ads
See vakansie goedkoop verblyf naby Margate. Lekker slaap met klank van brander! www lecke co za in Margate, preview image
See vakansie goedkoop verblyf naby Margate. Lekker slaap met klank van brander! www lecke co za
R 300
www.lecke.co.za WhatsApp 073 286 3889Vakansie plekke by die see na by Margate. Marina Beach is een van die mooiste dorpe aan die Suid-kus en is ongeveer 10 km suid van Margate gelee en deel n strand met Sanlameer. Twee van die beste golf bane, Sanlameer en Southbroom is ongeveer 2 km vanaf die vakansie huisie.Marina Glen is binne n sekuriteitskompleks geleë, veiligheidsheining omhein en met n vei ...
Ramsgate , loopafstand van die strand in Margate, preview image
Ramsgate , loopafstand van die strand
R 200
Vakansie woonstelle in `n groot huis, naby die hoofstrand, van Ramsgate. Elke woonstel toegerus met mikrogolf, klein stoof en oondjie, Yskas en TV(bring net jou eie decoder saam. Daar is n baie groot vlak swembad om in af te koel en braai-area onder bome. Elke woonstel het sy eie shower/bad en toilet. DIe koste per blyplek wissel ogv datum maar begin by R200/nag vir 2 mense. Enige verdere pers ...
Dagbreek akkommodasie in Margate, preview image
Dagbreek akkommodasie
R 280
DAGBREEK AKKOMMODASIE Vanaf R280 per nag buite seisoen. Dagbreek bestaan uit 2 eenhede op dieselfde perseel in Margate. Een is ‘n 2 slaapkamer eenheid en die ander is ‘n een slaapkamer eenheid . Linne word verskaf. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering onder dak. Patio met braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere. Plekke om te b ...
Dagbreek akkommodasie in Margate, preview image
Dagbreek akkommodasie
R 280
DAGBREEK AKKOMMODASIE Vanaf R280 per nag buite seisoen vir 2 persone. Dagbreek bestaan uit 2 eenhede op dieselfde perseel in Margate. Een is ‘n 2 slaapkamer eenheid en die ander is ‘n een slaapkamer eenheid . Linne word verskaf. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering onder dak. Patio met braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere. Ple ...
Dagbreek akkommodasie in Margate, preview image
Dagbreek akkommodasie
R 280
DAGBREEK AKKOMMODASIE Vanaf R280 per nag buite seisoen vir 2 persone. Dagbreek bestaan uit 2 eenhede op dieselfde perseel in Margate. Een is ‘n 2 slaapkamer eenheid en die ander is ‘n een slaapkamer eenheid . Linne word verskaf. Ongeveer 400 meter na Manaba swemstrand en 200 meter na winkel sentrum. Parkering onder dak. Patio met braai geriewe. Nood water voorsiening. Geen troeteldiere. Ple ...
Vakansie verblyf in Ramsgate  in Margate, preview image
Vakansie verblyf in Ramsgate
R 290
2 slaapkamer eenhede beskikbaar. Selfsorg. Maart skool vakansie beskikbaar teen R500 per dag vir die eenheid Beperkte DSTV 1km vanaf Ramsgate blou vlag strand. Skakel Carla 0826776792
1 Eden - Ramsgate in Margate, preview image
1 Eden - Ramsgate
R 1,200
Ramsgate is a quaint seaside village located on the South Coast of KwaZulu-Natal, situated about 4 km south of Margate. This luxurious and spacious apartment comprises three bedrooms and two bathrooms. The main bedroom has a queen-size bed, the second bedroom has a double bed, and the third bedroom has twin beds.The unit comprises an open-plan living area and a modern open-plan kitchen with unde ...
More ads

Gecko Moon 

R 3,300
  • Date Listed20/02/2019
  • For Rent ByAgency
  • Dwelling TypeHouse
  • Bedrooms (#)6+
  • SmokingNo
Gecko Moon is 'n selfsorg-gastehuis in Ramsgate, 'n oorddorp suid van Margate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die Suidkus is 'n versameling goue strande, strandmere, rots-inhamme en grashellings, en spog met die warm waters van die Indiese Oseaan, ewige sonnige weer, subtropiese woude en plantegroei wat die skares lok - veral tydens die feesseisoen.

Die huis het slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 6 deluxe-slaapkamers waarvan 5 'n en suite-badkamer het, 'n oopplan-leefarea en 'n -kombuis. Daar is 3 slaapkamers met 'n koninggrootte-bed en 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed. Die sesde slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Wanneer gaste nie die see- en landskap-uitsigte inneem nie, kan hulle in die oopplan-sitarea, -eetarea of kroegarea ontspan, TV kyk, deur 'n groot versameling leesstof snuffel of in die sprankelende swembad afkoel. Daar is genoeg veilige parkeerplek op die perseel.

Available From: 11/03/2019
Furnished
Property Reference #: 60895

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

www.LekkeSlaap.co.za(More ads from this seller)
User since Feb 2019
0Published
1324Active