Edenrock Self-catering
R 1,050
8 months ago445 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
Edenrock Self-catering is 'n bekoorlike vakansiehuis in Ramsgate, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natal se Suidkus. Hierdie gewilde vakansiebestemming spog met verskeie natuurreservate, uitstekende geleenthede om voëls te kyk en ongelooflike mooi strande.

Dié vyfslaapkamerhuis het slaapplek vir 10 gaste. Die huis beskik oor 3 slaapkamers waarvan 1 kamer 'n koninggrootte-bed het en die ander 2 kamers elk 'n dubbelbed het. Twee van die badkamers is en suite en die derde badkamer word gedeel.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en die leefarea het 'n TV met DStv. Gaste kan in die swembad afkoel, in die Jacuzzi ontspan, of braai op die dek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, bootuitstsappies, visvang, gholfspeel en skubaduik in. Besienswaardighede in die omgewing sluit restaurante, kroeë, kunsgalerye en verskeie natuurlike besienswaardighede in.

Die huis beskik nie oor sonkrag of 'n kragopwekker nie en het geen elektrisiteit in geval van beurtkrag of ander onderbrekings nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 61121

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498754423
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted