Eden 14

R 1,271

10 months ago189 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Eden 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Ramsgate. 'n Ingeboude vermaakarea wat toegerus is met 'n gasbraai is op die stoep beskikbaar. Parkeerplek vir 4 voertuie en 'n kelder-toesluitmotorhuis is beskikbaar.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel, platskerm-TV en 'n ongeboude kroeg-area.

Daar is 'n swembad in die kompleks. Die waskamer op die onderste verdieping het 'n stort, toilet en 'n wasbak wat gebruik kan word wanneer jy van die strand af terugkeer. Die kompleks bied private toegang tot die hoofstrand en strandmeer wat slegs 200 m weg is.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56187

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485574295
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted