Delightful Annex Cottage

R 950

10 months ago303 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Delightful Annex Cottage is op die eienaar se eiendom in Uvongo, 800 m vanaf die see, en ongeveer 3 km van Shelly Beach en Margate af. Die eenheid is troeteldiervriendelik en het sy eie ingang.

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste. Daar is 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en 'n en suite-badkamer met stort, en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed.

Die kombuisie is toegerus vir selfsorg en het 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Dié instansie is troeteldiervriendelik en daar is 2 vriendelike honde op die perseel. Die eiendom is omhein en het 'n afstandbeheer hek. Daar is parkeerplek onder skaduwee met genoeg staanplek vir 'n voertuig en sleepwa.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58606

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485498585
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted