Dajana 1

R 399

10 months ago274 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Dajana 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks in Margate. Die kompleks is ideaal geleë naby Margate se hoofstrand, restaurante en kroeë.

Dié eenheid is op die onderste verdieping, bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n stapelbed vir 2 kinders in die sitkamer. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, en 'n ketel.

Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt; gaste moet asb. hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Daar is ongelukkig geen Explora-koppelpunt nie. Die kombuis lei na 'n stoep, met 'n ingeboude braai-area en 'n lieflike uitsig oor die see en omgewing. 'n Motorhuis vir 1 voertuig is ook beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64444

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 511785139
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted