Corona Del Mar 13

R 795

a year ago400 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Corona Del Mar 13 is selfsorgverblyf in 'n vakansiewoonstel met 3 slaapkamers in die Corona Del Mar-kompleks in Uvongo. Dié kompleks is slegs 350 m vanaf Uvongo-strand en die verblyf is naby winkels en restaurante.

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, asook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die leefarea het 'n etenstafel met stoele en gemaklike banke met 'n TV. Bring asb. eie DStv-dekodeerder saam.

Die kompleks bied 'n vermaaklikheidsarea met 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58730

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485504736
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted