Post FREE Ad

Colonial Sands 102

R 2,150

3 months ago42 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Colonial Sands 102 is 'n ruim vakansiewoonstel wat selfsorgverblyf in 'n kompleks naby Margate se strand bied. Margate is in die hartjie van die Hibiskuskus en dit is gewild te danke aan pragtige strande, natuurlike woude en 'n subtropiese klimaat wat dit 'n puik somervakansiebestemming maak.

Dié woonstel het 4 slaapkamers met slaapplek vir 9 gaste en dit is op die grondvloer geleë. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 1 enkelbed en 'n stapelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die derde badkamer word tussen 2 van die slaapkamers gedeel en het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, 'n skottelgoedwasser en graniettoonbanke en die sitarea het 'n plafonwaaier en 'n balkon met 'n gasbraai. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n hysbak en parkeerplek.

Doendinge in die omgewing sluit swem, branderplankry, skubaduik, diepseevisvang, bootritte, inkopies doen, snorkel, seil en kanovaart in.

Available From: 22/07/2019
Furnished
Property Reference #: 51296

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635170
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1