Clover Bay 9

R 600

6 months ago316 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Clover Bay 9 is 'n selfsorgwoonstel in 'n kompleks oorkant die energieke St Michaelsstrand in St Michaels-on-Sea in Margate.

Dié woonstel is op die tweede verdieping en beskik oor 2 kamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede kamer het 'n dubbelbed en toegang tot 'n badkamer met 'n stort. Elke kamer het 'n plafonwaaier.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, oond en stoof toegerus. Die sitarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die strand en die omgewing.

Die kompleks bied parkeerplek op die perseel en is ook naby die Shelley Sentrum, restaurante en verskeie doendinge in die omgewing.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 68671

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 596074617
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1