Cicada 5

R 1,560

a year ago256 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
Cicada 5 'n spoggerige eenheid in 'n veilige kompleks in Ramsgate geleë, 'n ouwêreldse kusdorp aan die Suidkus an KwaZulu-Natal.

Dié vierslaapkamereenheid het slaapplek vir 8 gaste en spog met 'n pragtige uitsig oor die see. Die hoof- en tweede- en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Die derde kamer het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het ook 'n en suite-badkamer en 'n TV. Daar is 2 aparte badkamers met 'n bad of 'n stort.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en die eenheid het ook 'n TV, lugversorging en braaigeriewe. Parkeerplek is beskikbaar op die perseel.

Daar is verskeie doendinge in die omgewing soos swem, bootvaart, visvang, gholf, voetslaan, skubaduik en perdry.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56185

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485582518
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted