Cicada 15

R 1,155

10 months ago190 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Cicada 15 is ‘n selfsorgvakansiewoonstel in Ramsgate en bied ‘n lieflike uitsig oor die see en strandmeer vanaf die stoep.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en ‘n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het ‘n koningingrootte-bed en ‘n en suite-badkamer met ‘n bad, toilet en wasbak. Die tweede kamer het ‘n dubbelbed en die derde kamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het ‘n stort. Daar is ook ‘n gastetoilet. Die eenheid het plafonwaaiers.

Die kombuis is toegerus met ‘n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het ‘n gemaklike sitkamerstel en ‘n platskerm-TV.

Die leefarea lei na ‘n lieflike stoep met stoepmeubels. Die kompleks bied ook braaigeriewe. Onderdakparkeerplek is beskikbaar en daar is ook besoekersparkeerplek net buite die kompleks.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56183

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485582517
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted