Chesapeake Bay 41

R 666

a year ago311 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Chesapeake Bay 41 is ’n selfsorgwoonstel in ’n sekuriteitskompleks in Margate. Die woonstel spog met ’n asemrowende see-uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die pad vanaf die strand en getypoel.

Let asb. daarop dat die beheerliggaam nie partytjies, geraas, harde musiek of te veel gaste toelaat nie.

Die woonstel is op die eerste verdieping en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het ’n koningingrootte-bed en lei na die balkon. Die tweede kamer het ’n tripelstapelbed met ’n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer wat gedeel word het ’n stort.

Die kombuis is goed toegerus met ’n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ketel. Die oopplan-leefarea langsaan het ’n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart (geen Explora-dekodeerders nie). Die leefarea lei ook na die balkon.

Die kompleks spog met ’n gemeenskaplike swembad, braai-area, tennisbaan en onderdakparkeerplek. Die kompleks is ook naby Margate North-strand, restaurante en ander geriewe in die area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56804

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485542753
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted