Chesapeake Bay 11

R 968

a year ago334 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Chesapeake Bay 11 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel bied 'n asemrowende uitsig vanaf die balkon en die kompleks is oorkant die strand en die getypoel.

Hierdie grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders, en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n stort het.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Explora-dekodeerders werk nie. Die leefarea bied toegang tot 'n patio.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area, tennisbaan en onderdakparkeerplek vir gaste se voertuie. Die kompleks is ook naby Margate North Beach, restaurante en ander geriewe in die area.

Let asb. daarop dat geen harde musiek, partytjies en meer gaste as waarvoor daar bespreek is toegelaat word nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 59217

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485493155
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted