Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie

R 1,800

10 months ago722 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Casa Uvongo Vakansie Akkommodasie is 'n kuswoonstel wat tussen Uvongo en Margate geleë is. Die kompleks is naby Uvongo- en Margate-strand.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers met 'n badkamer wat gedeel word. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad en aparte stort.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolf en ketel. Die woonstel het ook 'n braai-area, TV en veilige parkeerplek op die perseel.

Doendinge sluit swem, branderplankry, skubaduik, snorkel, kanovaart, bootvaart, voetslaan en visvang in.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 37312

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602374
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted