Bondi Beach 46
R 605
17 Photo(s)
7 months ago292 views
Add to My List
General Details
Description
Bondi Beach 46 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in 'n Toskaanse styl in Shelly Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, vermaaklikheidsgeriewe vir kinders, 'n swembad, tennisbaan en 'n klubhuis.
Let wel: ons en die beheerliggaam laat nie partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting toe nie.
Die woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort en 'n aparte bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof en 'n ketel.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart bring. Explora-dekodeerders werk nie. Die leefarea bied toegang tot 'n balkon met 'n lieflike see-uitsig oor die boomtoppe. Die kompleks het ook 24 uur-sekuriteit en elektriese heinings.
Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 56547
Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485566733
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
Suggested