Bondi Beach 1

R 1,089

10 months ago198 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Bondi Beach 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n Toskaanse kompleks met goeie sekuriteit in Shelly Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand en bied vermaak vir die jongspan, 'n swembad, tennisbaan en klubhuis.

Let asb. daarop dat geen partytjies, geraas, harde musiek of oorbesetting toegelaat word nie.

Die woonstel is op die onderste verdieping en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede en derde kamer het 2 enkelbeddens elk en die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer langsaan het lugversorging en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt sodat gaste hul eie dekodeerder en slimkaart kan bring. Explora-dekodeerders word ongelukkig nie ondersteun nie.

Die leefarea lei na 'n stoep met 'n etenstafel en sitplek. Die kompleks het 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 58104

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485518916
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted