Post FREE Ad

Bianca 12

R 1,280

3 months ago81 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):6+
Smoking:No
Description
Bianca 12 is 'n groot selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Dié kompleks het 'n swembad, braaigeriewe en direkte toegang tot die Blouvlagstrand, Lucien Beach.

Dié woonstel het slaapplek vir 12 en beskik oor 6 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-stort. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n plafonwaaier. Die derde, vierde, vyfde en sesde kamer het 2 enkelbeddens en 'n plafonwaaier. Die ander 3 badkamers het 'n stort of bad en 1 badkamer het 'n Jacuzzi.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale en lei na die beskutte stoep met ingeboude braaigeriewe.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Die kompleks is naby Margate North Beach en restaurante, en 'n entjie se ry vanaf ander trekpleisters in die omgewing.

Available From: 16/07/2019
Furnished
Property Reference #: 56874

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485542865
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1412 adsActive
1412 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1