Beach Lodge Apartment 7

R 550

10 months ago308 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Beach Lodge Apartment 7 is sentraal geleë in Margate en is net 500 m vanaf die hoofstrand en alle geriewe.

Die woonstel het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank en die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n toonbank met stoele. Die woonstel het ook 'n TV en 'n waaier.

Die kompleks het 'n swembad en groot bome wat skaduwee bied. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig.

Margate is 'n kusdorpie aan KwaZulu-Natal se Suidkus, sowat 20 km suidwes van Port Shepstone.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 65226

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 525666927
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1