Beach Lodge 17

R 666

a year ago248 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Beach Lodge 17 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks, in Margate. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand.

Dié grondvloerwoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en ander toebehore.

Die sitkamer het 'n enkelbed vir die 'n vierde gas en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet asb. hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig is daar nie 'n Explora-koppelpunt nie.

Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek vir voertuie. De kompleks is ook 2 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n motorrit ver vanaf ander geriewe in die area.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 57000

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485524897
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted