Arrilette Nr 5
R 540
9 months ago199 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Arrilette Nr 5 is ’n selfsorg-vakansiewoonstel in ’n kompleks wat na die see front in die kusdorpie Margate. Margate is in die hartjie van die Hibiskuskus geleë en is bekend vir pragtige strande, natuurlike woude en subtropiese klimaat. Vir talle mense is dit die ideale plek vir ’n somervakansie.

Die tweeslaapkamerwoonstel bied slaapplek aan 7 gaste en spog met ’n see-uitsig van die stoep af. Die hoofslaapkamer het ’n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met ’n stort. Die tweede kamer het 2 stapelbeddens en maak gebruik van ’n aparte badkamer met ’n bad. Daar is ’n ekstra enkelbed in die sitarea.

Die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea het ’n TV en lei na die tuine. Gemeenskaplike braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Margate spog met pragtgie, sonnige strande en warm water waar gaste kan swem, branderplankry, in die son bak, snorkel, duik, visvang, seil, kanovaart en skubaduik.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 52605

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635673
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted