Arista 1
R 908
8 months ago348 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Arista 1 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba Beach. Die kompleks is ideaal geleë, minder as 3 km van Margate se hoofstrand af en net 'n entjie se ry van ander besienswaardighede in die area af.

Die woonstel op die onderste verdieping beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Elke slaapkamer het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die oopplan-kombuis is goed toegerus en sluit die nodige toebehore in om maaltye voor te berei, sowel as 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring. Daar is ongelukkig nie 'n Explora-koppelpunt nie.

Veilige parkeerplek is vir voertuie beskikbaar. Die kompleks is ook naby die Blouvlagstrand, Lucian Beach, waar lewensredders aandiens is en daar haainette is, sodat besoekers veilig kan swem.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 62626

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498536990
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted