Allesreg Chalet E2

R 490

a year ago437 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Allesreg Chalet E2 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Allesreg-kompleks in Manaba Beach. Die Allesreg-kompleks is net 50 m vanaf Manaba-strand en 'n getypoel.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die leefarea het 'n platskerm-TV, maar gaste moet hul eie standaard DStv-dekodeerder saambring om TV te kyk. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakstoep en ingeboude braaigeriewe.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 51425

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485604501
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted