9 Seascape Lodge Uvongo
R 280
9 months ago336 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
9 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorp Uvongo en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby verskeie winkels en restaurante en is sowat 350 m van Uvongo se hoofstrand af.

Hierdie gerieflike grondvloer-eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n gemaklike dubbelbed, en daar is 'n enkelbed sowel as 'n tripelstapelbed (dubbelbed onder en enkelbed bo) in die leefarea. Daar is dus slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Verder het die eenheid oorgenoeg stoorplek en die hoofslaapkamer het 2 klerekaste.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met beide DStv Explora- en gewone koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerders, slimkaarte en afstandbeheerders saambring.

Ongelukkig word geen troeteldiere toegelaat nie en rook is streng verbode in hierdie eenheid. Daar is braaigeriewe en 'n swembad.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 40331

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485604532
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted