7 Kingfisher

R 665

a year ago257 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
7 Kingfisher is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in Shelly Beach aan die Suidkus. Dié kompleks is naby die Shelly Centre-winkelkompleks.

Dié ruim grondvloer-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n trippelstapelbed met 1 dubbelbed onder en 1 enkelbed bo, asook toegang tot die tweede badkamer met 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die leefarea lei na die patio. Die kompleks het ook 'n gemeenskaplike braai-area, 'n swembad en beskutte parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die kompleks is sowat 200 m van die hoofstrand af en is ook 6,5 km van Margate se hoofstrand, winkels en restaurante af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 54041

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485587473
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted