41 Seascape Lodge
R 280
16 Photo(s)
7 months ago299 views
Add to My List
General Details
Description
41 Seascape Lodge is in die gewilde vakansiedorp, Uvongo geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesinsvakansie. Die eenheid is naby verskeie winkels, restaurante en slegs 350 m van Uvongo se hoofstrand af.
Die eenheid is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en is op die grondvloer geleë. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n gemaklike dubbelbed en 'n kleiner, tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Daar is oorgenoeg pakplek in die eenheid en die hoofslaapkamer het 2 hangkaste.
Die kombuis is toegerus met alles wat gaste mag nodig kry vir selfsorg, soos 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en koffie- en teemaakgeriewe.
Die leefarea het gemaklike sitplek en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt en gaste kan dus hul eie DStv-dekodeerder, -slimkaart en -kabels saambring. Geen Explora of PVR-dekodeerders nie.
Ongelukkig laat ons nie troeteldiere toe nie en rook is streng verbode in die eenheid.
Daar is gerieflike braaigeriewe op die perseel en 'n netjiese, skoon swembad.
Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 41120
Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485602235
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
Suggested