4 Carrik-a-Rede

R 726

10 months ago233 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
4 Carrik-a-Rede is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Manaba. Die kompleks is naby Margate se hoofstrand en North Beach.

Dié dupleks het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n stort of bad. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, oond met stoof, en ingeboude kaste.

Die oopplan-leefarea het 'n eetarea en die sitkamer het 'n TV met DStv-koppelpunt, maar gaste moet asb. hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Ongelukkig is dit nie geskik vir PVR nie. Die sitkamer en hoofslaapkamer het 'n uitsig oor die see.

Die eenheid het 'n privaat braai-area, en 'n enkelmotorhuis. Die kompleks is ook naby winkels, restaurante en 3 km van die Hibiscus Mall af.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 54393

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485582596
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted