39 on Marine

R 685

a year ago298 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
39 on Marine is 'n vakansiewoonstel en bied verblyf aan gaste in Uvongo, 'n kusdorp in die hartjie van die Hibiskuskus.

Dié eenslaapkamereenheid is binne die eienaars se eiendom en deel 'n ingang met die hoofhuis. Daar is 'n dubbelbed in die slaapkamer en 2 slaapbanke in die sitkamer vir kinders. Die en suite-badkamer het 'n stort.

Die kombuisie het 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof met oondjie, mikrogolfoond en 'n ketel en daar is ook 'n TV beskikbaar in die eenheid. Gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die perseel geniet.

Available From: 07/04/2020
Furnished
Property Reference #: 56740

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485552737
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1378 adsActive
1378 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1