31 Summer Place

R 650

8 months ago240 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
31 Summer Place bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Summer Place-kompleks in Shelley Beach. Die kompleks het direkte toegang tot die strand, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area en 'n kinderspeelarea.

Dié woonstel bied verblyf tot aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, aantrekkamer, kaste en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Albei kamers het 'n plafonwaaier. Die tweede badkamer het 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n plafonwaaier en 'n etenstafel vir 6. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n platskerm-TV en 'n plafonwaaier. Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitemeubels en 'n see-uitsig. Daar is veilige parkeerplek is op die perseel. Lugversorging is teen R80 per dag beskikbaar.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64815

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 553144331
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted