30 La Luce

R 750

5 months ago291 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
30 La Luce bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel op die eerste verdieping in Manaba Beach. Die kompleks is net 200 m van Lucien-strand af.

Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens. Die woonstel het ook 'n badkamer met 'n bad en 'n stort, en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea wat na 'n onderdakbalkon lei. Die kombuis is met 'n yskas, 'n oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n eetkamertafel en stoele, 'n TV en 'n sitarea.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en word deur 'n pragtige tuin omring. Daar is wasgoedgeriewe op die perseel en die ligging bied maklike toegang tot winkels en eetplekke in die omgewing.


Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 68740

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 597647921
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted