3 Topanga

R 1,190

10 months ago255 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
3 Topanga is in Colinstraat, Uvongo. Die eenheid is na aan Uvongo se hoofstrand in 'n baie veilige kompleks geleë.

Dié eenheid het 2 slaapkamers en 2 badkamers en beslaan 'n totaal van 80 m². Die eenheid bied slegs slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, maar as gaste hul eie beddegoed bring, kan nog 'n klein kindjie geakkommodeer word teen 'n ekstra koste.

Die eenheid is 'n ten volle toegeruste selfsorg-eenheid en bied alles wat jy nodig het vir 'n vakansie. Die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale in. Daar is nie 'n skottelgoedwasser of wasmasjien in die eenheid nie, maar daar is 'n wassery om die draai. Die eenheid beskik oor Trellidor-hekke vir ekstra veiligheid.

Die eenheid word voor gaste se aankoms en na hulle vertrek skoongemaak, maar nie tydens hulle verblyf nie.

Die ingang van die kompleks beskik oor outomatiese hekke en die eenheid het 'n traliehek. Daar is 2 swembaddens en 'n groot, goed versorgde tuin. Let asseblief daarop dat ons nie troeteldiere toelaat nie.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 15201

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485635649
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted