2 Villa Manuelina

R 970

a year ago386 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
2 Villa Manuelina is 'n selfsorg-dubbelverdiepinghuis in Ramsgate. Die huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en is 'n entjie se ry vanaf verskeie geriewe en besienswaardighede in Margate.

Daar is 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het 'n bad of 'n stort. Die oopplankombuis is goed toegerus met basiese kookgeriewe en daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër.

Die sitkamer langsaan het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt, so gaste kan hulle eie dekodeerder en slimkaart saambring. Dit lei na 'n balkon met uitsigte oor die omgewing. Daar is ook 'n dubbelmotorhuis vir 2 voertuie.

2 Villa Manuelina het ook die ideale ligging 10 tot 15 minute se ry vanaf Margate se Noordstrand, verskeie winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 45073

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485653317
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted