Selfsotg Vakansie akkommodasieJeffreysbaai

R 500

3 years ago2922 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Owner
Available From:06/04/2021
Available To:2023-06-30
Minimum Nights:3
Sleeps:8
Dwelling Type:Townhouse-villa
Bedrooms (#):2
Bathrooms (#):2
Smoking:No
Pet Friendly:No
Description
*Selfsorg Vakansie akkommodasie Jeffreysbaai / Knysna,* heel jaar beskikbaar R500 per dag BUITE SEISOEN vd eerste 4 persone, daarna R60 per kop per dag extra . Daar is 6x eenhede / huise beskikbaar. Ook beskikbaar op whatsapp 082 571 6411. Moet nie hier reageer nie sms / whatsapp my asb.
1) *Claptons Marina Martinique:* Duplex 100m van see geen see uitsig. Slaap 6 persone. 2 slk & 1 & 1 / 2 badkamers, oopplan sitkamer - kombuis. Buite braai & webber - swembad - kanaal en buite stort vir sand op die voete. Skoonmaak fooi R450. https://www.dropbox.com/sh/x5cl3z6ileseo5d/AADAeZOlzc9p6swTrNZTRWq1a?dl=0
2) *Seaviews vakansie oord* 900m van see. Swembad - Tennisbane - Speelparkie. Groot binne braai - webber - 2 slk, 2 badk, oopplan sitkamer - kombuis. Slaap 8 + persone. Skoonmaak fooi R500. Koopkrag. https://www.dropbox.com/sh/7vkgdn33p0z6izs/AABtdzWUqIHkFEjXTEWrHfGwa?dl=0
*OCEAN VIEW FLAT 1* Slaap 6 persone (4× grootmense en 2 kinders) . Ooplan sitk-kombuis. 2x slk. 1x badkamer. GAS Braaier op balkon. See uitsig 900m van see. Veilige parkering vir 2x motors. Koopkrag R300.
https://www.dropbox.com/sh/2kf871oq2dww56h/AAAPfZJN96FZwBGVawYZT6AVa?dl=0
*Pensioenarisse* buite seisoen alleenlik R250 per dag buite seisoen alleenlik.
Daar sal ook 'n eenmalige skoonmaak fooi extra gehef word vd skoonmaak vd eenheid /huise as jul uitgaan.
Asook SELFSORG alleen staande tuinwoonstel George / Knysna (8 Moregloed straat DENNEOORD aan die voet van Outeniqua berge) oopplan eenheid beskikbaar KKNK. Slaap 3+ persone 1x enkel en 1x dubbel bed. Braai en Webber beskikbaar. Oop parkering. Heel jaar beskikbaar.
Deel hierdie met almal wat jy ken asb . *GEEN DIERE TOEGELAAT ASB.*
https://m.facebook.com/VakansieAkkommodasieJeffreysbaai/
http://www.wackywaterpark.com/
Id Subtitle 307156429
View More
deonsigns
Selling for 11+ yearsActive Ads 2
Seller Stats
19Total Ads
24.50KTotal Views
View Profile
Contact deonsigns
082*******Show Number
Message
(4004)
(Required)
Email Address
(Required)
Phone
(Optional)
Send Message
By clicking "Send" you accept the Terms of Use and Privacy Notice and agree to receive newsletters and promo offers from us.