Whale Rock 2
R 750
9 months ago267 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Whale Rock 2 is 'n selfsorgwoonstel in 'n woonstelkompleks oorkant die see in Margate. Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en is naby die winkels, restaurante en ander besienswaardighede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n aparte bad. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof, en 'n yskas.

Die sitkamer het opvou-deure wat toegang bied tot 'n ruim patio met 'n houttafel en banke. Die kompleks het 'n hysbak, 'n gemeenskaplike swembad, braai-area, en direkte toegang tot die see vanaf 'n privaat hek.

Veilige, aangewese parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor en daar is nagwagte.


Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 34787

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485709115
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted