Villa Moya 48

R 510

a year ago477 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Villa Moya 48 is 'n lieflike woonstel in Shelly Beach, 'n vriendelike, rustige dorpie wat met luisterryke natuurskoon spog. Shelley Beach is 'n stukkie subtropiese paradys aan die Hibiskuskus aan KwaZulu-Natal se kus, met welige plantegroei en ongerepte natuurtonele. Die ongerepte strande is al wat tussen jou en die tropiese visse en koraalriwwe staan.

Villa Moya 48 het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is ten volle toegerus en beskik oor 'n wasmasjien, en verder is daar 'n sitarea en 'n balkon met see-uitsigte.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad met n oop braai-area en veilige onderdakparkeerplek.

Daar is ook 'n menigte getypoele en strandmere. Die see hier is ideaal vir al die watersporte, veral snorkel- en skubaduik. Shelly Beach is verder bekend vir sy uitstekende rots- en see-hengelplekke en het die grootste veerbootbasis tussen Durban en Oos-Londen. Hierdie rustige, skilderagtige dorpie het uitmuntende geriewe soos die Shelly Centre Winkelsentrum, filmteaters en restaurante.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 13415

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485731479
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted