Villa 2853 San Lameer
R 1,800
9 months ago198 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
Villa 2853 is in die San Lameer Gholflandgoed aan die KwaZulu-Natalse Suidkus geleë.

Hierdie selfsorg villa bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, sitkamer met TV (volledige DStv) en 'n eetarea. Die villa word daagliks skoongemaak. Daar is ook 'n veranda met 'n braaiplek beskikbaar. Dit is sentraal geleë, sowat 200 m van die strand af in die een rigting en 200 m van die swembad by die hotel af.

San Lameer se sekuriteit is baie geod en dit is 'n veilige vakansiebestemming vir mense met kinders. Daar is 2 gholfbane, tennisbane, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n restaurant, 'n Spar en 'n boetiek. Daar is lewensredders aan diens by die Blouvlagstrand.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 12664

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485687496
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1396 adsActive
1396 adsPosted