Villa 2502, San Lameer

R 1,080

10 months ago260 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 2502 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 ha-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, swembaddens en tennisbane, luukse villas en direkte toegang tot 2 ongelooflike Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 6 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklik sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 54712

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485581469
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted