The Shores 10

R 1,500

10 months ago210 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
The Shores 10 is 'n selfsorgwoonstel in die dorpie Ramsgate aan KwaZulu-Natal se Suidkus.

Dié ruim woonstel het 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n TV en elektroniese kluis in dié kamer. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het. Al 3 kamers het plafonwaaiers en lugversorging.

Die kombuis is volledig toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, broodrooster, ketel, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eenheid bied ook 'n ruimte met 'n opslaan-wasgoeddraad.

Die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Daar is ook 'n plafonwaaier. Die onderdakstoep het 'n gasbraaier.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 36717

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485652545
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted