Seabrook 606

R 550

a year ago262 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Seabrook 606 is 'n selfsorg-eenheid met 'n unieke ligging teen Margate se hoofstrand. Seabrook is sigbaar in al die lugfoto's van Margate se strand.

Die woonstel het 2 slaapkamers waarvan die hoofslaapkamer 'n dubbelbed en 'n enkelbed het. Daar is 2 enkelbeddens in die kleiner tweede kamer. Die badkamer is toegerus met 'n bad en 'n aparte toilet. Dié tweeslaapkamerwoonstel het 'n ruim oopplan-sitkamer met 'n lieflike see-uitsig en bied gerieflike slaapplek vir 5 gaste.

Die kombuis is goed toegerus. 'n TV met 11 DStv-kanale is beskikbaar en daar is 'n gedeeltelike see-uitsig as jy in die sitkamer staan.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Daarna sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 21495

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485731279
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted