Seabrook 105

R 550

10 months ago257 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Seabrook 105 is 'n selfsorgwoonstel in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks. Hierdie kompleks is bekend vir die maklike toegang wat jy tot Margate se hoofstrand het. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die hoofslaapkamer het 1 dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die leefarea. Daar is 2 badkamers, 1 met 'n bad en die ander 1 met 'n stort. Die woonstel is op die eerste vloer geleë en beskik oor 'n oopplan-kombuis. Daar is ook 'n ruim leefarea met 'n eetkamertafel, 'n rusbank en nog ekstra sitplek. Die sitkamer het 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is skuifdeure wat direkte toegang tot die straat bied. Stap net uit na die patio om die heerlike seelug in te asem. Die eenheid is ideaal vir 3 volwassenes en 2 kinders.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer 27, ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir gaste se persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Op versoek kan gaste opgelaai word by die bushalte en aangewys word na Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 21666

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485730264
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted