Seabrook 104

R 850

10 months ago257 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
Seabrook 104 is 'n selfsorg-eenheid wat in die Seabrook Holiday woonstelkompleks geleë is. Die kompleks is bekend vir sy uitstekende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-doendinge. Die eenheid spog met pragtige uitsigte oor die dorp wat genoegsame geleenthede bied om dolfyne, walvisse, seevoëls en die sardientjieloop dop te hou.

Die hoofslaapkamer het 1 koningingrootte-bed en 1 enkelbed en daar is 3 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Altwee kamers het see-uitsigte. Die een badkamer het 'n bad en die ander een het 'n stort. Die woonstel is op die eerste vloer geleë en het 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en 'n ruim leefarea wat met leerstoele toegerus is. Die sitkamer beskik oor 'n TV met 11 DStv-kanale. Daar is groot skuifdeure waardeur jy die pragtige uitsig kan bewonder. Stap uit op die balkon om die heerlike seelug in te asem.

Daar is 'n onderdakparkeerplek, nommer G7, ingesluit by die eenheid en 'n kluisie word voorsien vir jou persoonlike items.

Die Intercity Express Bus stop by Marine-rylaan by die Margate Mini Coach-bushalte, slegs 500 m vanaf die Seabrook Woonstelle. Buiten dit sal daar geen ekstra vervoer benodig word tydens jou verblyf nie aangesien alle winkels, banke, besighede, restaurante en vermaak binne maklike loopafstand van die woonstel af is.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 21663

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485731433
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted