Santorini Unit A

R 950

10 months ago293 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
Santorini is die perfekte plek vir jou volgende vakansie. Dis 'n plekkie waar jy jouself regtig kan bederf en steeds deel kan wees van die gonsende vakansie-atmosfeer. Die kompleks is in die hartjie van Margate geleë en stapafstand van Margate se vernaamste swemstrand, die Margate-pier, restaurante, vermaakgeriewe en winkels.

Die eenheid het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer beskik oor 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat jy sal benodig vir selfsorg insluitend 'n wasmasjien en tuimeldroër. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met 'n DStv-koppelpunt. Gaste moet hul eie dekodeerder en slimkaart saambring indien hulle DStv wil kyk.

Gaste kan ook gerus die braaigeriewe gebruik.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 28074

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485723728
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted