San Lameer Villa 3708

R 3,500

a year ago244 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 3708 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié superieure villa bied slaapplek vir tot 8 mense in 4 slaapkamers en daar is 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n TV met DStv. Hierdie slaapkamer en tweede slaapkamer het dubbelbeddens en en suite-badkamers. Die ander 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en toegang tot aparte badkamers. En elke badkamer het 'n stort of bad.

San Lameer Villa 3708 het 'n oopplan-kombuis, woonkamer en eetarea. Eersgenoemde is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en skottelgoedwasser. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar.

Daar is sitplek vir 8 mense in die eetarea en die woonkamer het gerieflike rottangmeubels, 'n TV met volledige DStv, 'n DVD-speler, en 'n gasbraaier.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 38072

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485693105
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted