San Lameer Villa 3501

R 1,800

a year ago254 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):1
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 3501 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Dit lê op 'n 200 hektaar-bewarea wat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 'n kombuis en 'n sit- en eetkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolf en 'n wasmasjien. Die villa het ook lugversorging, 'n TV met volledige DStv en 'n DVD-speler.

Die villa het 'n patio en gaste het toegang tot 'n steenkoolbraaier en veilige parkeerplek.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 38070

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 498996553
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted