San Lameer Villa 3206

R 1,800

6 months ago166 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 3206 is op die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wild, fauna, flora en voëls en is ideaal vir die hele gesin. Die natuurreservaat is 200 ha groot en bied 'n 18 putjie-kampioenskapsgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 kamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 6 en die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met stoepmeubels en braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 64557

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 515482911
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1412 adsActive
1412 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1