San Lameer Villa 3110

R 3,500

10 months ago307 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):4
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 3110 is op die San Lameer-landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys bied wilde diere, fauna, flora en verskeie voëlspesies - ideaal vir die hele gesin. Die bewarea is 200 hektaar groot en beskik ook oor 'n kampioenskapgholfbaan met 18 putjies, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Verblyf is beskikbaar in 'n villa wat slaapplek aan 8 gaste bied. Daar is 4 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad en 'n aparte toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en die sitarea het 'n gemaklike hoekbank en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 62911

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485954894
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted