San Lameer Villa 2609
R 2,800
9 months ago245 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 2609 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 asemrowende Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Daar is 2 badkamers en die kombuis en leefarea is oopplan. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 2 enkelbeddens in die derde slaapkamer. Die een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, en eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien, en tuimeldroër is beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en daar is 'n gerieflike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea.

San Lameer Villa 2609 se leefarea maak oop op 'n balkon met 'n buitetafel en braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 48206

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485659972
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted