San Lameer Villa 2412

R 2,100

a year ago254 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 2412 is op 'n gholflandgoed in Southbroom aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë.

Verblyf word gebied in 3 slaapkamers, 2 badkamers en daar is 'n volledig toegeruste kombuis in die eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens en deel die tweede badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Ander geriewe sluit 'n braai-area, TV, DStv, lugversorging en onderdakparkeerplek op die perseel in. Die landgoed het 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n gholfbaan, tennisbaan en muurbalbaan.

Gaste kan doendinge soos swem, skubaduik, visvang, diepsee-hengel, branderplankry, bergklim, gholfspeel en voetslaan in die omliggende area geniet.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 35075

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485685797
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1392 adsActive
1392 adsPosted