San Lameer Villa 2408

R 1,800

10 months ago191 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 2408 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die 200 hektaar-bewarea waarop dit geleë is spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié luukse villa bied slaapplek vir 4 gaste en het 2 slaapkamers en 2badkamers. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die een badkamer het n bad en die ander een 'n stort. Die villa beskik ook oor 'n kombuis met 'n ontbyttoonbank en 'n sitkamer.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met al die DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n onderdakpatio met buitemeubels en braaigeriewe.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 37606

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485685764
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted