San Lameer Villa 1924

R 2,400

5 months ago104 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):3
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 1924 is in die San Lameer Landgoed aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Dié subtropiese paradys met sy wild, fauna, flora en voëls bied iets vir elke lid van die gesin. Die landgoed is 'n 200-hektaar bewarea met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, en luukse villas met direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Die eerste badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak, en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Die leefarea lei na 'n balkon met 'n etenstafel en braaigeriewe.

Available From: 16/09/2019
Furnished
Property Reference #: 48203

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485665760
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1