San Lameer Villa 1914

R 1,800

10 months ago239 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):2
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 1914 is op San Lameer Landgoed. Dié subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls is aan KwaZulu-Natal se Suidkus en bied iets vir die hele gesin. Die 200 ha-bewarea spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 pragtige Blouvlagstrande.

Die villa bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is ten volle vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea het lugversorging en lei na 'n onderdak patio met 'n etenstafel, braaigeriewe en 'n tuinuitsig.

Available From: 09/12/2019
Furnished
Property Reference #: 62910

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485974614
View More
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1394 adsActive
1394 adsPosted