San Lameer Villa 10432

R 3,900

7 months ago349 views
Ad Saved to My List
View and manage your saved ads in your account.
Add to My List
Report Ad
General Details
For Rent By:Agency
Dwelling Type:House
Bedrooms (#):5
Smoking:No
Description
San Lameer Villa 10432 is op die gewilde San Lameer Landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang na 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Dié villa het lugversorging en slaapplek vir 10 gaste. Die villa beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Daar is 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 3 slaapkamers wat elkeen 2 enkelbeddens het. Die kamers deel die gebruik van 4 badkamers, waarvan 3 en suite is en albei baddens of storte het. 'n Paar van die slaapkamers lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het sitplek vir 10 gaste en in die sitkamer is daar 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea op die onderste verdieping lei na 'n stoep met 'n buite-etenstafel en braaigeriewe.

Available From: 07/12/2019
Furnished
Property Reference #: 62920

Agent Details:
www.LekkeSlaap.co.za
www.LekkeSlaap.co.za
2 Otto Close
Westlake
Cape Town

Id Subtitle 485954891
View More
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1
www.LekkeSlaap.co.zaMember since 2019
Email Verified
1414 adsActive
1414 adsPosted
Website: https://www.lekkeslaap.co.za?ppc=GT_version1